DIE STELLENBOSCHE KERLS
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lustig,(BIS)Bobbejaan klim die berg om
die boere te vererg:
Hoera! Vir die jollie Bobbejaan!
O moe nie huil nie o moe nie treur nie
Die Stellenbosche kerls kom weer
(BIS)
Bobbejaan sluip die dal, so haastig en zo lustig,(BIS)Bobbejaan sluip die dal om
die rooinek t'overval:
Hoera vir die boer, hoera!
Bobbejaan kruip die haag, so haastig en zo lustig,(BIS)Bobbejaan kruip die haag
om die rooinek te verjaag
Hoera vir die boer, hoera!
Bobbejaan kom ook weer, parmantig, nou astrantig
Nou kom kijk nog'n keer wat hij kan brou,
Adoons kry die skoot en hy skiet hom hallef dood,
Hoera! Vir die jollie Bobbejaan!